Copy
Kruispunt - Oktober 2016
View this email in your browser

Kruispunt

Sondag 16 Oktober 2016

22ste week in Koninkrykstyd

09:00 - Erediens met die tema: Die nuwe lied toets ware rykdom  word gelei deur dr Jurie Schoeman
Deurkollekte is vir Tshepo Gemeenskapsprojek
10:15-11:15 - Kinderkleingroepe en Senior kleingroep
16:30 - Reisgroep (Gr 10's en 11's)

iConnect 18:00-19:00 by Gambiaweg 31, Emmarentia
19:00 - Kooroefening

 
Ons gebede en gedagtes gaan uit na almal wat nood het van watter aard ookal…
*   Chris Vermeulen; Grace de Kock; Willem Potas
Gee asb gereeld name deur na die Kerkkantoor 011 782 5231
Almal hartlik welkom. Bespreking noodsaaklik 011 782-5231

Staande Aktiwiteite
  • Gebedsdiens - Elke Woensdag 11:00 in die kapél (nie gedurende gewone skoolvakansies nie).
  • Gebedsaksie - Onthou om enige gebedsversoeke deur te gee na die kerkkantoor by (011) 782-5231. Gebruik die afkondigingsblaadjie en bid deur die week vir alles daarop.  Gemeentelede word versoek om enige gebedsversoeke in die houtkissies in die voorportale van die kerk te plaas. 
  • Elke Sondag om 16:30 sal 'n gebedsgeleentheid in die kapél plaasvind om God se wil vir ons as gemeente en ons toekoms te soek.
  • Seattle Coffee Shop - TGIF - Elke Vrydagoggend is daar ‘n byeenkoms in Seattle Coffee Shop in Cresta oor ’n aktueel Christelike saak. Bekende sprekers, goeie insette en lekker bespreking vind plaas. Die   byeenkoms begin 06:15 (vir 06:30) en eindig 07:30 stiptelik. Regtig die moeite werd – kyk gerus op www.tgif.org.za. Interkerklik – geen fooie en geen verpligtings.
SnapScan - Slimfoonbydraes is veilig en gerieflik!
Lidmate het nou ‘n maklike en veilige manier om Sondag se dankoffer, gereelde maandelikse dankoffer of enige ander betalings te maak en sodoende op die manier die gemeente in staat te stel om effektief te bly funksioneer.
Hoe werk SnapScan?
¨ Laai eers die toepassing (app) met die selfoon se App Store af of besoek bloot die www.GetSnapScan.co.za tuisblad - ongeag ‘n Standard Bank kliënt of nie.
¨ Maak die SnapScan app op die foon oop en tik op “scan”. Hou dan die slimfoon se kamera oor die unieke NG Aasvoëlkop SnapCode - hiernaas -  om dit te skandeer. Die app identifiseer NG Aasvoëlkop outomaties en vra om die bedrag te verskaf wat oorbetaal moet word. Vul asb ook die doel van die inbetaling in die aangeduide plek in. ‘n Unieke en veilige PIN om die transaksie te bevestig word verskaf. Die gemeente ontvang ‘n kennisgewing via SMS. Die persoon wat die inbetaling doen kan op versoek anoniem bly. 

VERJAARDAE

Donderdag 13 Oktober
Elmi Botma 486-2881
Cobus Botma 486-2881
Franzel Malherbe 888-7506


Vrydag 14 Oktober
Xan Müller 083557446

Saterdag 15 Oktober
Geen

Sondag 16 Oktober
Lawrence Eddy 782-2856
Barbara Ludik 0823789464

Maandag 17 Oktober

Charles Grové 0823795414
Robin Linde 0820754111


Dinsdag 18 Oktober
Geen


Woensdag 19 Oktober
Mario Nortjé 0824469296
Vic Pretorius 782-5643
Monique Rossouw 782-4124
Jacques van der Walt 476-6311

Donderdag 20 Oktober

Adri Drotskie 673-5719

Vrydag 21 Oktober
Geen

Saterdag 22 Oktober

Wehlia Ackroyd 782-2168
Danél Blaauw 0845908212
Ettienne Bruinette 888-4736
Jesse Cilliers 0761528780

 

Hierdie afkondigings word geborg deur:

Paint Emporium & Hardware, Pendoringweg, Blackheath (011) 678-4848


Kontak ons:

Bankbesonderhede:

  • ABSA Bank                                                                      
  • Tak: Verdi-sentrum (kode: 334-705)
  • Tjekrekeningnr: 730580045           
  • Verwysing: Naam (bv. Maandelikse bydrae/Gemeentefees/ ens)
  • Faks bewys van betaling deur na: 011 888-7074 of 0866085546
Aasvoëlkop NG Kerk
Aasvoëlkop NG Kerk
NGK Aasvoelkop Jeug
NGK Aasvoelkop Jeug
NGK Aasvoelkop Kinders
NGK Aasvoelkop Kinders
Webwerf
Webwerf
E-Pos
E-Pos
SoundCloud
SoundCloud
Kopiereg © Alle regte voorbehou.

Ons posadres is:
Posbus 48020, Rooseveltpark 2129

unsubscribe from this list    update subscription preferences 

Ons straatadres is:
Lawleylaan 17, Northcliff, 2195
 






This email was sent to <<Email Address>>
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Aasvoelkop NG Gemeente · 17 Lawleylaan · Northchliff · Johannesburg, Gauteng 2195 · South Africa

Email Marketing Powered by Mailchimp