Copy
Dankbaarheidsmaand 2016
View this email in your browser

Dankbaarheidsmaand - 2016

Durbanville-Bergsig eer God vir sy voorsiening en as die Een wat alles onderhou in die Skepping. Dankie aan elke lidmaat wat so getrou hulle dankoffers gee om in Sy koninkryk aan te wend! Ons doen ’n dankgebed vandag!

Koeverte en ander inbetalings is steeds welkom tot Maandag vir die spesifieke Koninkrykbestuursveldtog.

Ons het ’n totaal van R643 869-00  ingesamel. Ons mikpunt was R650 000.00

Ons glo God sal Bergsig kerk in standhou. Dit gaan alles oor Hom en ons sal as Sy ligdraers Hom altyd verheerlik.

 

© 2016 -  NG Kerk Durbanville-Bergsig. Alle Regte Voorbehou.


Posadres:
Posbus 479 Durbanville 7551 Wes-Kaap Suid-Afrika

Kanselleer jou subskripsie    Dateer jou details op