Copy
Durbanville Bergsig - Welkom by ons e-nuus kanaal.
View this email in your browser

2015

Mag jy 'n voorspoedige 2015 beleef.

Ons is opgewonde om in aanloop tot ons nuwe webwerf solank ons nuwe e-nuus kanaal bekend te stel.

Ons vertrou dat met die handige kommunikasie kanaal ons sommer nog baie nuus met julle sal deel.

Ons sien uit na 'n opwindende 2015 en sommer baie hoogtepunte - onthou jy kan ons aanlyn Kalender besoek om op hoogte te bly met al die aktiwiteite wat plaasvind.

"Dissipels van Jesus MAAK ander dissipels" - Rom 10:15
 
Facebook
Facebook
Webwerf
Webwerf
© 2015 -  NG Kerk Durbanville-Bersig. Alle Regte Voorbehou.


Posadres:
Posbus 479 Durbanville 7551 Wes-Kaap Suid-Afrika

Kanseleer jou subskripsie    Dateer jou details op